DIENSTE AANGEBIED DEUR KAINOS SMS
Die diens is ontwerp en ontwikkel deur Kainos om kliënte,
wat enige dienste ontvang wat deur 'n meter sisteem
beheer word(soos bv. water of elektrisiteit), in staat te stel
om sy eie meterlesing te neem en die informasie met
behulp van 'n "premuim rate SMS" na die betrokke
diensverskaffer te stuur (Eskom, Munisipaliteite ens.)

Die diens skep 'n vinnige, maklike, betroubare en
bekostigbare manier vir die kliënt om die informasie mee in
te stuur en sodoende daardie onverwagste rekening skokke
aan die einde van die maand te verminder.
Iread Isend:
Hoe dit werk:
Die kliënt neem sy eie meterlesing en stuur dan
'n SMS na die betrokke verskaffer in die volgende formaat:
poskode van dorp/stad.rekening nommer.w(vir water).
meterlesing.van en voorletter OF
poskode van dorp/stad.rekening nommer.e(vir elektrisiteit).
meterlesing.van en voorletter OF
dorpnaam.rekening nommer.e(vir elektrisiteit).
meterlesing.van en voorletter soos bv.
worcester.243252686.e.0123324.andrews d OF
6885
.24325286.e.012334.andrew j

Indien suksesvol sal 'n sms aan die kliënt teruggestuur word wat
sê dat inligting afgelewer is.

Die SMS word gestuur na
35494 en kos R 3
WEB Design
Stefmeister
Copyright © 2006